Stephania Potalivo

Stephania Potalivo
Geboorte 26 September 1986 (1986-09-26)
Nasionaliteit Deens
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Stephania Potalivo (gebore 26 September 1986) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Body Switch (1995), Southern Comfort (1997), en Albert (1998), en in die televisiereeks Sjit Happens (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy